Klg. 5:20

Maandag 10 Julie.2017 Tema: Uitgestel maar nie afgestel 1
**** My eie woorde:
**** Ons ken die spreekwoord van uitstel kom afstel. Dit is dan ook
’n groot waarheid in ons eie lewens. Indien jy aanhou uitstel ervaar
jy later dit is nie meer so belangrik nie, dan stel jy dit af. In ons
elkeen se lewens het ons al ervaar dat dit lyk asof God ons versoek
uitgestel het en dalk daarvan vergeet het. Dalk het jy vir iets gebid
maar die antwoord kom net nie. Ek wil jou daardie sekerheid gee
soos in die woord staan, ons vergeet Hom, maar Hy vergeet ons
nooit nie
Klg. 5:20 Waarom sou U ons dan bly vergeet, ons vir altyd verlaat?
Jes. 49:14 Maar Sion sê: Die HERE het my verlaat, en die Here
het my vergeet!
Jer. 2:32 Kan ‘n jonkvrou haar versiersel vergeet, ‘n bruid haar
pronkgordel? Maar my volk het My vergeet, dae sonder getal.
Ps.130:5 Ek wag op die HERE; my siel wag, en ek hoop op Sy
woord.
Ps. 9:12 (9:13) Want Hy wat die bloed soek, dink aan hulle; Hy
vergeet die geroep van die ellendiges nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 Julie 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag. (**,)
Dorothy Laubscher 10 Julie
Johanna Niilenge ( Namibië) 10 Julie
Febe Naudé 10 Julie
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 99 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *