25ml Botter, gesmelt of 1E roomkaas
Knippie sout
70ml Amandel meel
1 Groot eier.
Meng alles in ‘n
hitte bestande koppie.
Mikrogolf op hoog vir
1 tot 2 min in die
koppie.
Die een is gemaak in ‘n
Argilla sop beker.
Geen smeermiddel in die
koppie nie.
1 Minuut 45 sekondes
(Visited 1,219 times, 1 visits today)
Advertisements