Ouma grootjie se soet koekies

3 Koppies (250ml) koekmeel

2E (30ml) bakpoeier

1/4t sout

1 ¼ koppie Suiker

1 Kop botter (250ml of 227 gram) ****

3 Eiers

1t vanilla geursel

 

Meng al die drie droe bestandele saam en vryf die botter deur.

Meng die res van die bestandele saam en voeg by die meel/botter mengsel

Rol dun en op 180C vir ongeveer 10min of tot gaar.

Laat effens afkoel op die bakplaat

**** How to measure butter   http://www.liplekker.co.za/2017/05/how-to-measure-butter.html/

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,043 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *