Suurlemoen stroop

deur Barbara Joubert

(sowat 2 ½ liter stroop)

  • 1 kg (1 250 ml) suiker
  • 1,5 liter water
  • skil-repies van 2 suurlemoene
  • 500 ml suurlemoensap

Meng al die bestanddele in ’n kastrol.

Bring tot kookpunt en roer aanmekaar sodat die suiker oplos.

Laat prut vir 10 minute.

Die stroop moet afkoel voor jy dit in bottels gooi.

Hou dit in die yskas.

Sarie resep

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,185 times, 3 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *