2 kop meelblom
1/2 tl sout
3 eiers
3 1/2 tl bakpoeier
2 tl vanielje
1/2 kop melk
1/2 kop water
113 g botter
1 kop suiker
Klits geel van eiers goed
Voeg meel en sout by, dan geursel
Voeg dan melk en botter wat gesmelt is, by
Voeg dan water by as te styf is
Voeg bakpoeier by en dan styfgeklopte eierwit
Bak in oond teen 180 Grade C vir 25 minute
Versiering opsie:
Lekker Botter versiersel
Die resep maak genoeg versiersel om ‘n dubbellaag koek of 24 kolwyntjies te versier. (Ons gebruik Stork Bake vir ‘n heerlike smaak, jy kan egte botter ook gebruik indien jy so verkies)
Bestanddele:
250g botter (sag/kamertemperatuur)
500g versiersuiker (gesif)
30ml melk
5ml vanilla essence (of geursel van eie keuse)
kleursel (opsioneel)
Metode:
Room die botter tot glad met ‘n klitser.
Voeg die gesifte versiersuiker bietjie vir bietjie by.
Meng goed en voeg geursel en opsionele kleursel by.
Meng die melk by om dit gladder te kry.
Smeer op koek of kolwyntjies.
Waarmee word koek versier? Resep vir dié asseblief

Ek plaas die resep vir die versiering

________________________________________
Is die koekmengsel genog vir al 3 lae of moet ek dit 3x maak?
Dankie.
Wat maak ek as ek die versiersel baie wit wil he vir ‘n troukoek? Kan ek wooden spoon se wit margarien gebruik?