Gen 42:18

Dinsdag 1 Augustus 2017 Tema: Vrees Hom 2
**** My eie woorde:
Gen 42:18 En op die derde dag sê Josef vir hulle: Doen dit, dan
sal julle lewe; ek vrees God!
**** Josef is in Egipte en is nou in beheer van die land se kos
voorraad. Hy beskuldig sy broers dat hulle spioene is maar
hy gee aan hulle ‘n leidraad wie hy werklik is. Hy laat val
dat hy God dien….dat hy Hom vrees, maar in hulle angs kom
hulle dit nie eers agter nie. Dan kom sê die wyse man vir ons ons
moet God vrees. Alles klink so vêr van ons af, totdat ons lees wat
Paulus skryf aan die Galasiërs. Wanneer ek en jy aan Christus
behoort DAN is ons Sy erfgename
Pred. 5:6 Want soos daar baie drome is, so is daar ook nietige
woorde in menigte, maar vrees God!
Ps 22:23 (22:24) Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die
nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die
nakomelinge van Israel!
Gal 3:29 En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag
van Abraham en volgens die belofte erfgename.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 1 Augustus 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Piet Rademeyer 01 Aug.
Lee_Ann Alfred 1 Aug.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 89 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *