Joël 2:12

Woensdag 30 Augustus 2017 Tema: Kom ons bid 3
**** My eie woorde
****Wat is jou behoefte vandag … nee ek vra nie wat wil jy hê of wat
begeer jy nie, ek vra wat het jy NODIG regtig nodig? Eerstens vra die
HERE dat jy Hom sal soek en vra met jou HELE hart en daarmee saam
belowe hy om elke behoefte van ons te vervul . dit sluit so mooi aan by
Maandag se gedeelte om EERS Sy koninkryk te soek, dan val die res in
plek.

Joël 2:12 Maar selfs nou nog, spreek die HERE, bekeer julle tot My
met julle hele hart, en met vas en geween en rouklag.
Jer. 29:13 En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele
hart.
Fil.4V19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na Sy rykdom in
heerlikheid deur Christus Jesus.20 Aan onse God en Vader die
heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 30 Augustus2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag. (**,)
Hettie Erasmus 30 Aug.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 70 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *