Joël 2:13

Woensdag 23 Aug. 2017 Tema: Hy is geduldig en verdraagsaam 3
**** My eie woorde
**** Toe ek vanoggend se gedeelte lees besef ek hierdie woorde is
baie ernstig , maar ek weet ook indien ek nie die HERE toestemming
in my lewe gee nie, kan ek ook nie berou hê oor sonde nie, want dit
pla my nie. In vandag se lewe sien ons die gevolge van mense wat
nie die HERE ken nie. Dis moord en doodslag en ‘’n lewe is nie eers
die prys van ‘n selfoon werd nie. Die waarskuwings wat tot ons kom is
juis omdat tyd besig is om uit te loop.

Joël 2:13 En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot
die HERE julle God; want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig
en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het oor die onheil.
Hand 2:38 En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van
julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van
sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.
Ps 103:11 Want so hoog as die hemel is bo die aarde, so geweldig
is sy goedertierenheid oor die wat Hom vrees.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 23 Augustus2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag. (**,)
Ankia v d Westhuizen 23 Aug
Theda Rall 23 August
Lynn Anderson 23 Aug.
Dandalene Robinson 23 Aug
Michelle Pieterse 23 Aug.
Jeanell Loots 23 Aug.
Drienie v d Berg 23 Aug.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 59 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *