Lekker sous vir hoender

Baie lekker sous vir hoender

 

½ k mayonnaise

½ pakkie wit soppoeier

3 E chutney

3 E tamatiesous

3 E worcestersous

Meng alles saam met melk tot glad. (ongeveer een koppie)

Sit hoender in bak, giet sous oor en bak vir 20 tot 30 min by 180 grade

Of tot bruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 7,340 times, 1 visits today)
Advertisements

One thought on “Lekker sous vir hoender”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *