Pred 12:13

blye.versekering.audiocd@gmail.com
Donderdag 3 Augustus 2017 Tema: Vrees Hom 4
**** My eie woorde
**** Toe ek vanoggend se gedeeltes lees word ek bewus van die
grootheid en heerlikheid van die Koning van die Eeue wie ons dien.
Die dag wanneer Hy gaan ingryp sal die heelal verseker weet dit is
die God van die heelal wat met ons praat.
Pred 12:13 Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God
en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.
Heb 12:26 Toe het Sy stem die aarde geskud; maar nou het Hy
belowe en gesê: Nog een maal laat Ek nie alleen die aarde nie,
maar ook die hemel bewe. V27 En hierdie woord: nog een maal,
wys duidelik op die verandering van die wankelbare dinge as
geskape dinge, sodat die onwankelbare kan bly. V28 Daarom,
omdat ons ‘n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar
wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.
V29 Want onse God is ‘n verterende vuur.
1Tim 1:17 Aan die Koning van die eeue, die onverderflike,
onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in
alle ewigheid. Amen.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 3 Augustus2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag. (**,)
Salome Andrews 3 Aug
Niek Roux 3 Aug
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 105 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *