RICE KRISPIE HORINKIES

Ingestuur Deur Joeye Hannekom

Bestanddele
125 g botter
300 g rice krispies
1 pak malvalekkers
1 pak roomyshorinkies
Smelt botter in kastrol

Voeg malvalekkers by en roer tot gesmelt. Meng rice krispies by die gesmelte malvalekkers. Wees versigiting – die beslag is baie warm. Laat afkoel en maak balletjies met rice krispies

WENK:Maak jou hande bietjie klam, sodat die taai rice krispies nie vassit nie. Plaas elke balletjie op ‘n roomyshorinkie

WENK: Die malvalekkerbeslag kan ook in ‘n gespuite bak platgedruk word, met gesmelte sjokolade bo-oor en in blokkies gesny word

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 246 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *