Sout Vetkoekies sonder vleis

1 Pakkie dik groentesop (bv. Knorr – Dik Groente Sop)
Kook soos op die pakkie aan gewys.

Roer 4 Eetlepels Bisto of ander sous poeier wat met ‘n bietjie koue water aangemaak is by.

Kook goed deur.
Laat staan vir 5 minute.
Roer 1 Gerasperde ui en 3 koppies oats by. Roer net deur. Moenie dit weer kook nie.
Klits 2 eiers en roer by asook ½ koppie (125ml) koekmeel.
Jy kan pietersielie en peper by sit as jy wil.
Meng goed en bak dadelik in olie soos vetkoek.
Aromat of vars gemaalde peper kan bygevoeg soos verkies

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 254 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *