Ingestuur deur Joey Hannekom
Bestanddele:
1 – 2 blikkies tuna
1 bakkie mushrooms (250g)
1-2 koppies witsous
1 groot pak simba chips (enige een)
Metode:
Maak witsous.
Crush chips.
Sny mushrooms op.
Flok tuna uit blikkies. Meng alles saam. Hou bietjie chips eenkant. Gooi als in oondbak en gooi dan laaste chips bo oor. Bak 30min teen 180grade. Bedien bo op brood of net so.
(Visited 1,108 times, 1 visits today)
Advertisements
Watter groote blik. Shredded of Chunk Tuna?
Dit is die gewone groote blikkies tuna, as ek reg onthou weeg hulle 110g. Jy kan die “shredded” tuna gebruik wat in water is