Job 27:9

Maandag 4 September 2017 Tema: Benoudheid 1
**** My eie woorde:
**** Om benoud te voel is nie ‘n aangename ervaring nie. Dit sal ‘n
asma- of emfiseemlyer jou gou kan vertel. Alhoewel daar genoeg
suurstof in die lug is kry so persoon nie genoeg daarvan nie, want hulle
longe se lugsakkies werk nie reg nie. Miskien het jy al benoud gevoel in
jou geestelik ervaring. Jy gaan deur so ’n nood dat dit amper voel of jy
nie asem kan kry nie. Ek hoor die naweek ‘n getuienis van so ’n
persoon. Sy sê sy het voor haar kind se bed op haar knieë gesak en
uitgeroep HERE red my kind. Waarlik die HERE het daardie opregte
uitroep gehoor en verhoor op Sy tyd. Onthou God het nier verander nie .
Job 27:9 Sal God sy geroep hoor as benoudheid oor hom kom?
Ps 37:39 Tau. Maar die hulp van die regverdiges is van die HERE,
hulle toevlug in tyd van benoudheid.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n
skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 4 September 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag. (**,)
Eddie Hanekom 4 Sept
Jaco Venter 4 Sept
Henriette Beukes 4 Sept
Leandé Muller 4 Sept
Tonia Perkins 4 Sept
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 110 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *