Okkie het my laat weet hierdie resep is die verskoning vir die tweede Bier in sy yskas. Dankie vir jou resep Okkie.
Bestanddele
175ml bier
100ml olie
1 ui, in ringe gesny
1 takkie pietersielie
1 lourierblaar
6 peperkorrels
1 gekneusde knoffelhuisie
30ml suurlemoenskil, gerasper
Meng alles saam.
(Visited 250 times, 1 visits today)
Advertisements