Ertjies met vla

Wie ken VLA ERTJIES?

Kook jou hoeveelheid ertjies wat jy nodig het tot sag. Jy kan biejie suiker ingooi en ook sout – of net suiker of net sout – dit hang af van hoe soet jy dit wil he. Maak die vla en water aan ( jy kan melk ook gebruik, ek verkies om die vla met melk aan te maak) en meng tot gladde paste, gooi bo-oor ertjies en laat prut tot vla dik is.

Die hoeveelhede is moeilik om vir julle te gee want alles hang af van hoeveel ertjies jul gebruik. Begin met so 1 eetlepel vla en halwe koppie water – voeg nog vla by as te dun is en nog water as te dik is.

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,061 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *