Jak 5:16

Vrydag 1 September 2017 Tema: Kom ons bid 5
**** My eie woorde
**** Vanoggend se gedeelte is so bemoedigend dat die HERE ons nood
raaksien maar ook dat ons vir mekaar moet bid.

Psalms 55V 8 (56:9) My ellende het nie ongemerk by U verbygegaan
nie, U het op my trane gelet. In U boek staan hulle opgeteken.
9 (56:10) Die dag wanneer ek na U roep om hulp, val my vyande terug.
Dít weet ek: God is aan my kant.
Jak 5:16 Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle
gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 1,2 en 3 September 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag (**,)
Yvonne Botha 1 Sept
Toeks du Toit 1 Sept.
Marisca Viana 1 Sept.
Daleen Barnard 2 Sept.
Hanlie Lotter 2 Sept.
Sandra Jacobs Sept 2
Johan de Jonge 2 Sept.
Caro Barnard 3 Sept.
Elana Schmidt 3 Sept
Howard Jahs- 3 Sept.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 95 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *