Job 5:19

Donderdag 7 September 2017 Tema: Benoudheid 4
**** My eie woorde:
**** Dikwels hoor ons dat mense al die beloftes in die woord eis,
maar hulle sien nie altyd wat die voorwaarde is nie, jy hoef nie
goed te doen en ‘n beter mens te wees nie, …jy moet net God
lief hê vir wie Hy is. Dit is nie ‘n lippetaal liefde nie, dis ‘n liefde
waarvan jou lewe getuig.

Job 5:19 In ses benoudhede sal Hy jou red, ja, in sewe sal geen onheil
jou tref nie.
Ps 91:1 Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in
die skaduwee van die Almagtige
Ps 91:14 Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal
hom beskerm, omdat hy my Naam ken.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Anoniem getuig:
Vanoggend kan ek net dankie sê vir die HERE. My kind het werk
gesoek maar elke keer was daar ’n probleem. Toe vas en bid
ons en waarlik, die HERE maak die pad oop en al is dit amper
aan die einde van die jaar kry sy ‘n goeie pos binne Sy wil .
Aan Hom al die Eer en lof vir Sy goedheid en guns oor ons.
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n
skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 7 September 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Gene Luttig 7 Sept
Marietjie Delport 7Sept.
Samantha Binneman 7 Sept

Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 65 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *