Luk. 18:7

Vrydag 29 September 2017 Tema: HERE ek vra… 5
**** My eie woorde:
**** Miskien het jy die afgelope week ’n paar goed vir die HERE gevra.
Dalk is dit goedjies waar jy ervaar …aaag dit sal tog nie gebeur nie. Dit
is twyfel en ongeloof . Onthou ons dien die Skepper God een wat net
praat en dit gebeur. Hou in geloof aan Hom vas en sê vandag: “ Laat U
wil geskied” Wat Hy vir jou en my beplan is soveel beter as wat ons bid
of dink.
Luk. 18:7 Sal God dan nie reg doen aan sy uitverkorenes wat dag en
nag tot Hom roep nie, al is Hy ook lankmoedig in hulle geval? V8 Ek sê
vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen; maar as die Seun van die
mens kom, sal Hy wel die geloof op die aarde vind?
Lukas 18:27 Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik
is, is by God moontlik.
Hebreërs 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag;
want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die
wat Hom soek.

GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n
skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 29,30 Sept. & 1Okt 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Louise Herbst 29 Sept
Pieter Botes 29 Sept
Annamarie Jansen 29 Sept
Annatjie Bezuidenhout 29 Sept.
Robert Schuster 30 Sept
Erica Wentzel 30 Sept.
Tillie Coetzee 1 Okt
Willie Oosthuizen 1 Okt.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 40 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *