2Kor 4:3-4

Woensdag 13 September 2017 Tema: Die aartsvyand 3
**** My eie woorde
**** Die Bybel noem die vyand die god van die wêreld…met ’n klein
lettertjie Dit sê hy verblind die mense daarom kan hulle nie sien nie.
Nogtans klop die HERE aan elke persoon se hart een of ander tyd om
te kies.
2Kor 4:3-4 Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die
wat verlore gaan,4 naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie
wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van
die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou
skyn nie.
Matt 5:16 Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie
werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.
1 Konings 18:21 En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê:
Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die HERE God is, volg Hom
na; en as Baäl dit is, volg hom na! Maar die volk het hom niks
geantwoord nie.
Titus 2V11 Want die reddende genade van God het aan alle mense
verskyn
GETUIENISSE en TERUGVOER
HE getuig:
Lente jou cd’s is vir my van onskatbare waarde, ek leer so baie en verstaan
dinge beter en dit voed my siel. Jou roeping is waarlik van God!
Stuur ‘n volledig posadres vir gratis CD’s aan
blye.versekering.audiocd@gmail.com
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n
skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 September 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Benita Losper 13 Sept.
Daleen Kotze 13 Sept.
Carol Ann v Aswegen 13 Sept.
Elize Korb 13 Sept
Maarten Lucouw 13 Sept
Louise Brits 13 Sept
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com
mail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 75 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *