Meermin se hoendersop

Ingestuur deur Erika Moolman

Bestanddele
1 heel hoender – kook in 1liter water tot die vleis van die bene afval, hou die water moenie dit uitgooi nie, haal die hoender uit, sny dit klein, verwyder bene en vel.
2 uie, gerasper \ of fyn gekap
6 aartappels gerasper
1 pak macaroni
Baba wortels \ kan ook wortels rasper \ ertjies \ gemengde groente (net waarvoor jy lus het) kan jy by sit
1 pakkie hoender sop
Sout, na smaak
Rooi pepper, na smaak
Aromat
Speserye vir groente, na smaak
Sweet Basil, na smaak

Metode
Terwyl jy die hoender sny, sit die water waarin jy die hoender gekook het, terug of stoof, voeg uie, aartappels, macaroni, baba wortels (enige ander groente) en pakkie hoender sop in, kook op stadig, sodra die hoender vleis reg is, voeg by en kook op stadig. Potbrood natuurlik warm, is heerlik saam hierdie sop.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 224 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *