Melkbrood resep 2

by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on Monday, April 4, 2011

JY KAN JOU GUNSTELING BROODRESEP GEBRUIK EN DIT VERANDER NA MELKBROOD…. In plaas van broodmeel gebruik koekmeel en in plaas van  water gebruik melk.
 

1 pakkie kitsgis
500 tot 700 ml sterk louwarm melk

Meng die 2 saam

6 koppies Koekmeel
3 teelepels suiker
3 teelepels sout

Meng die 3 saam

En dan meng jy alles saam.
Ons het die deeg 2 keer afgeknie voor dit in die pan geplaas was om die laaste keer te rys.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,997 times, 7 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *