Potatobake broodjie

Ingestuur dur Wanda-Mari Lundly

Bestanddele en metode
1 winkel brooddeeg
1 koppie melk
1 pakkie potato bake (enige geur) Pasta bake werk ook
Smeer bak dik met botter
Rol bolletjies, sit in bak.
Maak potato/pasta bake aan met 1 koppie melk. Gooi bo-oor die bolletjies
Oond 180 C
Bak vir 40 tot 45 min

Variasie op broodjie:
Soetbroodjie
3/4 kop melk en 1 kop bruinsuiker
Gooi bietjie melk en bruinsuiker op bodum van bak. Maak bolletjies, gooi orige melk en suiker oor en bak soos bo.

NB – as jy die broodjie uithaal uit die oond, haal dit dadelik uit die pot, sit in bak en skep die karamel onder uit die bak en gooi dit bo-oor die broodjie. As die karamel onder hard word kry jy nie jou brood uit die pan uit nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 493 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *