Ps 116:3

**** My eie woorde
****Miskien ervaar jy ook dat die benoudheid om jou toegesak het. Dis
donker om jou daar is NIEMAND wat jou kan help nie. Tog wanneer jy
in hierdie benoudheid jou hand na die Here uitsteek en sê Here HELP
MY! Dan in ‘n oomblik is jou Naam op Jesus se lippe en tree HY vir jou
in by ons Hemelse Vader. Net soos Hy destyds vir Jakob gesê het is SY
WOORD vanoggend net vir jou asof jy die enigste een op die Hele
aarde is :Maar die ander kant van die munt is ook waar. Ons kan Hom
nie soos ’n noodwiel gebruik nie. Hy is ons Skepper God en Verlosser,
Koning van die heelal en verdien ons aanbidding elke dag nie net in tye
van nood nie.
Ps 116:3 Bande van die dood het my omring, en angste van die
doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer gevind.
Ps 118:5 Uit die benoudheid het ek die HERE aangeroep; die HERE
het my verhoor in die ruimte.
Gen 26:24 En die HERE het aan hom in dieselfde nag verskyn en
gesê: Ek is die God van Abraham, jou vader. Moenie bang wees nie,
want Ek is met jou;…….
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n
skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 6 September 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
\verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Elvida de Wee 6 Sept
Helen Maggott 6 Sept.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com

Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 46 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *