MATTHÉÜS 12:43-45

“En wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur waterlose plekke en soek rus en vind dit nie. Dan sê hy: Ek sal teruggaan na my huis waar ek uitgegaan het. En hy kom en vind dit leeg, uitgeveeg en versier. Dan gaan hy en neem sewe ander geeste slegter as hy self met hom saam, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste. Só sal dit ook wees met hierdie bose geslag. ” (MATTHÉÜS 12:43-45).

Sien met die water druk laag het ek my 50L emmer water ingetap en vanmore toe ek hom wil aansit sien ek hyt n paar drippels gemors. Sien, sodra die water warm is en uit getap is, is hy leeg en en kan hom wees vasdraai en fix, maar sekere dinge kan ek nie altyd self en alleen fix nie. Dan werk superglue en sulke quick fix goed nie. Dis toe dat en boonste gedeelte lees. Ek moet myself fix en regruk. Met positiewe denke en harde werk kan ek my lewe regruk. Nou laat ek darm die duiwel lekker lag. Sien hy ken die resultaat van nmy pogings tot self hestel. Dit rig soms soveel skade aan soos ons pogings om eletriese toebehore te try fix.

Die skade kan dalk groter wees ern meer uitgawes. Jy doen halwe werk en daag satan uit om jou lewe en die afgode van materialisme en genot te verbrand. As die lee vertrek nie gou gevul word met die goeie nie, keer hul skelmpies terug en bring meer evil maats saam. En dit wanneer jy dit die minste verWag. Ons elkeen het n spil nodig waarom die lewe kan draai. Tensy die Een waarvoor dit bedoel is, die Gees van God hierdie spasie in jou lewe volledig vul. Die duiwel sal seker graag die ruimte wil vul, wat jou selfverbeterings daar gelaat het, nie lank onbeset laat bly het nie. Ons lewe moet om God alleen draai.

“EN die HERE het vir my gesê: Gaan nog ’n keer, bemin ’n vrou wat bemin word deur haar vriend, maar wat owerspel bedrywe, net soos die HERE die kinders van Israel bemin, terwyl hulle hul tot ander gode wend en versot is op rosynekoeke.” (HOSÉA 3:1).

Sy het hom verlaat en ander het beheer

Oor haar, daar is n berlofte vir herstel van Israel. Jy moet vergewe omdat die Here jou vergewe het (Matt 18:21-35) jy moet selfs jou vyande liefhe. (Matt 5:44)

Die herstel bevat: Vergifnis, Begrip, Empatie, Versorging, Beskerming, Deernis. Jy moet God se liefde weerspieel. Dis soos om aanhoudend hoofpyn te he en jy dink elke dag hoofyn pille. Dis wat kerke doen jy kla en hul smeer icing op probleem, hul vind nie wortels nie. Al die hoofpyn pil help vir hoofpyn, maar netnou is hy terug en al daai pille gee, bloeddruk probleme, niere gee proleme want die fix was net tydelik. Sien God wil het ons moet Wortels soek en nie tydelik fix nie.

Die Jode het ook oppervlakkig gewerk, daart is geen verweer nie en herower die bose gou die woonplek. Los jou huis vir maande toe en gaan op wereld reis. Jy gaan verbaas wees dit gaan lyk of jy verhuis het. Jou huis sal mos leeg wees. Wanneer bose geeste uit is trek IEMAND permanent in. Hy wil ons vanmore vra maak jou huis binne in jou skoon, dryf uit en vat Hom Permanent in dat Hy deur jou lewe kan manifisteer dat Hy deur jou kan werk. Sonder om oor ander gode te struikel en val. Kom sort sort ons lewens uit. Tyd is min en ons weet ons het baie beloftes volgens die Woord en dit moet begin wys in ons lewens.

Amen.

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *