Erika Special

Baie vullende Chips – gereg (Erika Special)

Bestanddele
1 pakkie Diced bacon
1 pakkie Knorr Pasta Sous 36 g (Three Cheese)
2 eetlepels koekmeel
2 eetlepels botter
250 ml melk / Room
‘n handvol gerasperde kaas
gevriesde McCAIN Skyfies
Speserye (van jou keuse)

Metode
Plaas die skyfies in die mikrogolf tot dit ontdooi is. Braai die skyfies dan in kookolie tot die lekker crispy is. Haal uit en plaas dit op ‘n bord en gooi bietjie sout en speserye daaroor
Braai dan die bacon tot dit crispy is.

Witsous
Smelt botter in pan, 250 ml room \ of melk, gooi 1 pakkie pasta sous in n pan. Voeg die koekmeel by. Voeg gerasperde kaas by en meng goed. Roer so af en toe.Haal die witsous af  en voeg die gebraaide bacon by.

Bediening
Gooi jou witsous mengels oor die skyfies. Rasper bietjie kaas oor, plaas dit in die oond sodat die kaas bo-oop bietjie smelt. En bedien warm.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 320 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *