“Frummel” melkkos

Bestanddele
1L melk
1 pypkaneel stokkie
125 ml koekmeel
1.25 ml sout
30 ml sagte botter
suiker
pypkaneel

Metode
Bring die melk en pypkaneel stokkie tot kookpunt. Sif die koekmeel en sout. Vryf die botter met vingerpunte in die koekmeel tot dit “frummels” – maak.  Voeg die frummels stadig by kokende melk, roer aanhoudend. Verminder die hitte laat dit prut vir ongeveer 8-10 minute. Bedien met suiker en pypkaneel.

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 898 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *