Bestanddele
1 pak gevriesde groente (stoom of kook vinnig tot sag maar nie pap nie)
1 pakkie spek
1 ui gekap
Sout en peper na smaak
Metode
Braai spek en ui tot sag – ek voeg so bietjie knoffelvlokkies by vir smaak.
Maak ‘n witsous en voeg so handvol kaas in om lekker kaassous te maak.
Meng die groente ,spek en uie mengsel effe deurmekaar, gooi in gespuite oondbak.
Gooi kaasssous bo-oor. Raper bietjie kaas oor en bak in die oond (180 C) tot warm en goudbruin.
(Visited 2,260 times, 1 visits today)
Advertisements