Gen 5:22

Maandag 23 Oktober 2017 Tema: Wandel met God 1
**** My eie woorde:
****Hoe wandel mens saam met iemand? Eenvoudig, julle loop saam in
dieselfde rigting op dieselfde pad, met dieselfde doelstellings en julle gesels
met mekaar. Terwyl julle so saam stap leer julle mekaar ken en vertrou
mekaar. Tog is ons mos soos soveel voor ons, ons wil elkeen ons eie koers
gaan. Maak vandag opnuut daardie keuse ek en jy wil met God wandel. Ons
wil op Sy pad loop en nie langer ons eie koers inslaan nie .
Gen 5:22
En Henog het ná die geboorte van Metúsalag nog drie honderd jaar met God
gewandel. En hy het seuns en dogters gehad.
Gen 5:24
En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het
hom weggeneem.
Jes. 47:15
Dit het jy aan hulle–jou koopmans–met wie jy jou vermoei het van jou jeug af;
elkeen dwaal sy eie koers; niemand is daar wat jou red nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Vele van ons kan vanoggend sê: “ Onse Vader wat in die hemel is,
so baie dankie vir die wonderlike reën wat U vir ons gestuur het op
hierdie dorre aarde “
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 23 Oktober 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Riette van Niekerk 23 Okt
Jeanine Loots 23 Okt
Anna-Marie van der Berg 23 Okt
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 58 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *