Kanadese Koffie

Bestanddele
¼k  Maple stroop
½k Rye Whisky
3k  Koffie: warm en swart, dubbel sterkte gemaak

Metode
Verdeel die stroop en whisky in 4 warm hitte bestande glas bekers of koffie glase.
Deel/voeg die 3k koffie by.

Bestandele
¾K Room
4t Esdoring stroop

Metode
Klits effens styf en skep oor die koffie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 182 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *