Luk 24:13

Woensdag 25 Oktober 2017 Tema: Wandel met God 3
**** My eie woorde
**** Om te “wandel” met God herinner my aan twee manne wat 8 myl
saamstap en terwyl hulle so stap kom stap Jesus saam met hulle. Ag en nou
dink mens sommer sjoe as Jesus nou vandag so saam met my kon loop. Hy
kan en Hy doen dit elke dag deur Sy woord. Praat gerus vandag met Hom
maar laat Hy met jou praat deur Sy woord. Hy het nie verander nie. Dra jou
boom vrugte, onthou ’n boom word nie onthou vir sy naam nie, maar vir die
vrugte wat hy dra. As Jesus vandag by jou boom kom staan wat sou Hy sê.
Luk 24:13 En twee van hulle was dieselfde dag op pad na ‘n dorp wat
agt myl van Jerusalem af was, met die naam van Émmaüs. V14 En
hulle was in gesprek met mekaar oor al hierdie dinge wat voorgeval het.
V15 En terwyl hulle praat en mekaar ondervra, kom Jesus self nader
en loop met hulle saam.
Luk 13:7 Toe sê hy vir die tuinier: Kyk, drie jaar kom ek om vrugte aan
hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie; kap hom uit. Waarvoor
maak hy die grond nog onvrugbaar?
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 25 Oktober 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Anneli Agenbach 25 Okt
Henrietta Strydom 25 Okt
Charl Theron 25 Okt.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 78 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *