Psalm 40:17

Donderdag 23 November 2017 Tema: Behoeftig en ellendig. 4
**** My eie woorde:
**** Wat beteken dit om te smag na iets….die Engelse vertalings sê dit
verteer my. So dis wanneer dit ’n allesoorheersende verlange is. Dit is
dan die HERE se woord vir my en jou wanneer ek en jy vir Hom vra om
my te help, en ek bedoel dit en smag met my hele lewe daarna. Onthou
ek en jy kan vir ander bid maar ons moet elkeen self kies en self bid en
self besluit. Wanneer ons vir ander bid stuur Hy situasies en
omstandighede juis om daardie persoon te red, maar ek en jy kan nie
vir hulle kies nie . Dit bly elkeen se eie keuse maar elke keuse het
gevolge-goed of sleg.
Psalms 40:17 (40:18) Al is ek ellendig en behoeftig—die Here dink aan
my; U is my hulp en my redder; my God, vertoef tog nie!
Psalms 12:5 (12:6) Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die
gesug van die behoeftiges sal Ek nou opstaan, sê die HERE; Ek sal
hom in veiligheid stel wat daarna smag.
Ps 119:81(NV) Ek smag na u redding, ek vertrou op u woord.
Ps 34:6 (34:7)Hierdie ellendige het geroep, en die HERE het gehoor,
en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 23 November 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
\verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Sorien Schemel 23 Nov.
Bongani George 23 November
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 84 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *