Aarbei en camembert slaai met swart peper

Koekoes Vorster

Bestanddele

  • 250g Aarbeie
  • 1 pak Gemengde slaai blare of butter lettuce
  • 1 pakkie roket
  • ½ wiel Camembert in dun repies gesny
  • Balsamiese Reduksie – net genoeg om te sprinkel
  • growwe swart peper en see sout

Metode
In ‘n mengbak meng die aarbeie, blare, roket en camembert. Geur met swart peper, sout en balsamiese asyn.

Bron: Jay Oelofse

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 384 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *