Aartappel en Parmesan tert

Koekoes Vorster

Bestanddele
500ml Kapok aartappels
(Kook ongeveer 6 groot aartappels sonder skil tot sag en maak fyn)
60ml botter
150g Bulgaarse volroom jogurt
100g Parmesaankaas
2 Groot eiers, geklits
See sout en varsgemaalde swart peper na smaak
500g blaardeeg, ontdooi

Metode
Voorverhit die oond tot 180C. Meng al die bestandele saam. Plaas bakpapier op n bakplaat. Rol blaardeeg uit op bakplaat en vou die kante effe na binne om n rand te maak. Skep die aartappel mengsel in
Bak vir ongeveer 20 – 25 min tot effe bruin.

Wenke
Ekstra Parmesaankaas kan bo oor gestrooi word indien verkies.
Bedien saam met n vars groenslaai
Kan ook as n bygereg bedien word saam met Braaivleis.

Verwerking van n resep uit Keur

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 165 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *