Appelsap Marinade

Lynette Muller

(Rooi vleis)

Bestanddele
½ Koppie appelsap
1 Koppie balsamiese asyn
1 Eetlepel Italiaanse spesery mengsel
½ Teelepel gemaalde swartpeper
1 Teelepel knoffel poeier
1 Ui, dun gesny

Metode
Gooi al die bestanddele in ʼn bak en meng geleidelik tot die sous bymekaar kom. Plaas die vleis saam met die mengsel in ʼn seël sakkie ʼn marineer vir ten minste 3 ure.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 368 times, 1 visits today)
Advertisements

3 thoughts on “Appelsap Marinade”

  1. hello julle,
    ek is hier an die ander kant van die wereld en wil ‘n braai gooi vir my verjaarsdag by die kuiermense.
    die marinades is die beste vir my. hulle ken nei van braai nie en het dit baie geniet.
    dankie vir julle, ek mis SA baie, …. .
    groete,
    Karsten

      1. Ek good Ouma se aardappelsla met golden stroop, eier en klein stukies kaas. En ja ook kerrie noedelsla op Malaysian way.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *