Eseg. 16:49

Vrydag 24 November 2017 Tema: Behoeftig en ellendig. 5
**** My eie woorde:
****Ons ken almal die verhaal van Sodom en Gomorra, ons weet dat
een van hulle sondes juis Sodomie was, dat hulle selfs nie die engele
nie wou oorsien nie, maar die Here vertel by monde van Esegiël wat
hulle ander sonde was.
Eseg. 16:49 Kyk, dít was die ongeregtigheid van jou suster Sodom: In
trotsheid, oorvloed van brood en sorgelose rus het sy en haar dogters
geleef, maar sy het die hand van die arme en behoeftige nie versterk
nie.
Eseg. 22:29 Die mense van die land pleeg geweld en eien hulle
geroofde goed toe; ook verdruk hulle die ellendige en behoeftige, en
teenoor die vreemdeling pleeg hulle geweld sonder reg.
Ps. 56:8 (56:9) (NV) My ellende het nie ongemerk by U verbygegaan
nie, U het op my trane gelet. In u boek staan hulle opgeteken.
Fil 4:19
En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in
heerlikheid deur Christus Jesus.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24.25 & 26 November 2017
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou
spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou
verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag (**,)
Cliff Hall 24 Nov
Willie Grobler 24 Nov.
Hermien Benjamin 24 Nov.
Meisie du Plessis 25 Nov.
Marcelle Myburgh 26 Nov
Yvette Swanepoel 26 Nov.
Penelope Cilliers 26 Nov.
Stuur gerus jou verjaardagdatum aan :
druk net “REPLY” en stuur jou naam en dag soos hier bo
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 49 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *