KORSLOSE KLAPPER-MELKTERT

Lynette Muller

Bestanddele
160 ml Snowflake-koekmeel (90g)
2 ml Bakpoeier
1 ml Sout
450 ml Melk
200 ml Suiker (150 g)
200 ml Droë klapper (60 g)
50 g Botter, gesmelt
3 Ekstragroot eiers
5 ml Vanieljegeursel

Metode
Sif meel en bakpoeier en voeg by res van bestandele. Meng goed. Skep uit in ‘n gesmeerde 23 cm-tertbak.
Bak 40-45 minute in voorverhitte oond by 180°C tot gestol en ligbruin. Laat afkoel. Lewer 1 tert

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,329 times, 4 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *