Outydse soetkoekies No 2

Koekoes Vorster

Bestanddele
6K meel
250gram botter of margerien
1/2t sout
4t bakpoeier
1 1/2K suiker
5 eiers
1/2k Melk

Metode
Vryf die botter in meel in tot dit soos fyn krummels lyk.
Voeg die bakpoeier en sout by.
Meng die suiker, eiers en melk saam.
Meng dit met die meel mengsel.
Voeg 1t vanilla by indien verkies.

Rol klein balletjies en druk dit plat met n vurk
Bak by 180C tot gaar of net begin verkleur.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,503 times, 6 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *