Outydste soet koekies Resep 4 – Outydse resep van E.M. de Wet

8k Meel
2t Gemende kruie
1/2k Water
1/2t Sout
2t Kaneel
2t Bakpoeier
1k Botter (227gram)
2k Suiker
3 Eiers
1/2k water

Sif droë bestandele.
Klop botter tot lig en voeg die suiker stadig by.
Voeg die eier een op n slag by en die 1/k water.
Meng met die droë bestandele.
Rol uit en druk uit met n koekie drukker.
Bak op n gesmeerde bakplaat of voer die bakplaat met bakpapier uit.
Teen 400F of 204C vir 10 min.
Laat afkoel op die bakplaat.

Die speserye kan weggelaat word en vervang word met 1k Klapper.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 321 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *