Erika Moolman
Bestanddele
6 of meer piesangs, in klein ronde wieletjies gesny
1 houertjie granadilla moes
Yoghurt (Ek vat iets met vrugte of granadilla in) na smaak
Blikkie ingelegde vrugte gedreineer
Metode
Meng alles.
(Visited 5,282 times, 5 visits today)
Advertisements