SOUTVLEIS MET PYNAPPEL

Rika Theron
(6 – 8 porsies)

Bestanddele
2 blikkies soutvleis,
1 blik pynappelringe,
250 ml tamatiesous,
25 ml Worcestersous,
sap van ingemaakte pynappel.

Metode
Sny soutvleis in skywe. Plaas vleis om die beurt met pynappelskywe in vuurvaste bak. Meng res van bestanddele en skep bo-oor vleis en pynappel. Bak 20 minute (180°C). Bedien met slaai en growwe bruinbrood.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 408 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *