VISSLAAI

Joey Hannekom

Bestanddele Vis
600 g vars vis, in blokkies gesny
vars slaaiblare
radyse, gehalveer
1 ui, gekap
fetakaas, in blokkies gesny
sesamsaad, gerooster

Bestanddele Sous
4 eetlepels sojasous
3 eetlepels olyfolie of sesamolie
1 teelepels vars knoffel
1 teelepel vars gemmer
1 teelepel heuning
1 brandrissie, opgekap (opsioneel)

METODE
Plaas die vis op die slaaiblare. Meng die slaaisous en sprinkel dit oor die vis net voor opdiening.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 462 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *