Haastig 5

Vrydag 19 Januarie 2018 Tema: Haastig 5
**** My eie woorde
**** Vanoggend se gedeelte is baie interessant. Dit waarsku teen
oorhaastig en dan dat jy jou werke aan die HERE oorlaat. Indien
ons die HERE in alles raadpleeg sal ons nie oorhaastig wees en
groot foute begaan nie. Baie mense doen iets op die ingewing van
die oomblik en dikwels is die gevolge van daardie verkeerde keuse
lank en pynlik en dan begin ons God blameer. Dan kan ons so
maklik vra “ HERE waarom het U …” Onthou wat ek altyd sê God
kies nie vir ons nie, Sy liefde dring ons maar dwing ons nie .
Geseënde naweek vir almal, tot Maandag as ons gepaar bly.
Spr 21:5 Die planne van die vlytige is net tot voordeel, maar elkeen
wat oorhaastig is, kom net tot gebrek.
Spr. 16:3 Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne
uitgevoer word.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 19,20 & 21 Januarie2018
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag. Mag die HERE
jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in
jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag
D. Steyn 19 Jan
Jennifer Costa 19 Jan.
Anthea Savahl 20 Jan
Daniel Rezant 20 Jan.
Laurinda du Plessis 21 Jan
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 105 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *