Gevulde, Gebakte Aartappels

 

 

 

 

 

 

Ek het nie n resep nie, sommer uit die kop uit, wat jy doen. Kook groot aartappels tot ferm, maar nie sag nie, laat afkoel en skep aartappel vleis uit maar los mildelik om die skil, sit eenkant. Neem nou waarvan jy hou, soos bruingebraaide uie, spek stukkies, Sprietuie, mushrooms, met klein bietjie botter en room. Meng alles saam met die uitgeskepte aatappel, plaas alles terug in uitgeholde aartappel, gooi baie kaas op en bak by 180 tot kaas lekker gesmelt het.

Dis maar my manier en nie noodwendig reg nie, maar werk elke keer

Resep Wilma Blom

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,353 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *