MalvaPoeding in n koppie

Bestanddele
4 Eetlepel meel
4 Eetlepelepels suiker
4 Eetlepel melk
1 Teelepelepel asyn
2 Teelepel appelkooskonfyt
half Teelepel bakpoeier
half Teelepel koeksoda
1 eier
knippie sout.

Klits eier en suiker en gooi die koeksoda by en meng goed voeg die res van die bestandele en meng
Gooi in n koppie of poeding bakkie
Bak in mikrogolf op hoog vir 3 minute.

SOUS:
4  Eetlepelepels suiker
1 kop melk
2  Eetlepelepels margarien
half Teelepelepel vanilla

Kook saam en gooi oor die warm poeding.
Om sjokolade malva poeding te maak gooi net n Teelepelepel kakao by beslag se bestandele en by die sous ook n Teelepelepel kakao.


Genoeg vir 2
Bron: Tania Bianca Benecke

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,282 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *