
Foto: facebook.com/Gratis-Low-Carb-Koppie-Resepte-1087088998061105/
Bestanddele
1 Blikkie Tuna
2 Eiers
1.5 Eetlepels **HEBA pap
Sout en peper na smaak
1/2 gemengde kruie
Botter of Holsum op die koppie of beker te smeer
Mayonnaise vir opdiening
Metode
Dreineer die Tuna. Plaas al die bestandele in n bakkie en meng. Smeer die beker of koppie.
Mikrogolf op hoog vir ongeveer 2 min en 30 sekondes.Of totdat die middel ferm is en nie meer nat voel nie. Bedien met Mayonaise
Resep Deur Natalie Lawson
**HEBA pap word gemaak van Klappermeel, Flax sade, en sonneblom sade.
(Visited 802 times, 1 visits today)
Advertisements
Waar wors HEBA pap verkoop?
Dit kan by enige banting winkel gekoop word