Wysheid 2

Dinsdag 30 Januarie 2018 Tema: Wysheid 2
**** My eie woorde:
**** Ek dink ons almal het al die spreekwoord gehoor “moenie so eiewys wees nie” Dan kom die slimste man wat ooit geleef het op aarde en hy gee wyse raad. Is dit nie darem nie wonderlik nie, dat ek en jy die God wat hierdie heelal geskape het, kan raadpleeg vir wysheid insig en verstand.
Spr 2:1 (NV)My seun, neem aan wat ek jou sê, maak wat ek jou oorskryf jou eie, V2 hou jou ore oop vir die wysheid, span jou in om te verstaan. V3 Roep insig by, vra na gesonde begrip. V4 Soek dit soos jy silwer sou soek, spoor dit op soos ‘n verborge skat. V5 Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken. V6 Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 30 Januarie 2018
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag. Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag
Rita Swanepoel 30 Jan
Hendrik Swanepoel 30 Jan
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 115 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *