Wysheid 5

Vrydag 2 Feb. 2018 Tema: Wysheid 5
**** My eie woorde
**** Meeste van God se beloftes het voorwaardes, as jy dit doen, sal Ek ….. Tog is daar een belofte wat vir almal beskikbaar is wanneer ons daarvoor vra en dit is wanneer ons Hom vra vir wysheid. Die tweede deel sê ons optrede en werke toon of ons wys en verstandig optree. Wysheid van Bo is anders as aardse wysheid.
Jak 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.
Jak 3:13 Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie lewenswandel sy werke in sagmoedige wysheid toon. 14 Maar as julle bittere afguns en selfsug in julle hart het, moenie roem en lieg teen die waarheid nie. 15 Dít is nie die wysheid wat van bo kom nie, maar is aards, natuurlik, duiwels; 16 want waar afguns en selfsug is, daar is wanorde en allerhande gemene dade. 17 Maar die wysheid van bo is ten eerste rein, dan vredeliewend, vriendelik, geseglik, vol barmhartigheid en goeie vrugte, onpartydig en ongeveins.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 2,3 & 4 Februarie 2018
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag. Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag
Hendrik Laubscher 2 Feb
Rheina de Ruijter 2 Feb.
Christa Garoes 3 Feb
Louise Nel 3 Feb
Quinten Schutte 3 Feb
Christina Koekemoer 3 Feb.
Sophia Gouws 4 Feb.
Elaine Luus 4 Feb
Pieter Jonker 4 Feb
Margreth Visagie 4 Feb.
Elvene Oncke 4 Feb.
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Nuwe intekenare is welkom
blye.versekering@gmail.com
Gratis bybelstudie CD’s-1-13
blye.versekering.audiocd@gmail.com
Gebedsversoeke kan gestuur word aan
gebed.asseblief@gmail.com

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 99 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *