Tyd wat tel 4

Donderdag 22 Feb.2018 Tema: Tyd wat tel 4

**** My eie woorde

**** God het vir alles ’n bepaalde uur en tyd. Hy weet wat Hy doen, Hy is ’n God van orde en nie wanorde nie. Die vraag is net, is ek en jy gereed wanneer ons voor Sy regterstoel moet verskyn. Daardie dag is ons alleen, en ons kan ons nie beroep op ons herkoms, status, ons geld, of ’n familielid nie. Alleenlik op ons verhouding en aanvaarding van Christus as ons Verlosser.

Hand 17:31  omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.

Pred 3:1  Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd:

1Kor 14:33  God is tog nie ‘n God van wanorde nie, maar van orde en vrede. Soos in al die Christelike gemeentes

2Kor 5:10  Ons moet immers almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang volgens wat hy tydens sy aardse lewe gedoen het, of dit nou goed was of kwaad.

1Tit 2:5  Daar is immers net een God, en daar is net een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus

GETUIENISSE en TERUGVOER

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit

onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 22 Februarie 2018

Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die

HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n

besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou

bederf dag. (**,)

Lisa Viljoen 22 Feb

Cheryl Smit 22 Feb

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste:  http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom

blye.versekering@gmail.com  

Gratis bybelstudie CD’s-1-13

blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan

gebed.asseblief@gmail.com 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 84 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *