Ek hardloop… 2

Dinsdag 27 Feb.2018 Tema: Ek hardloop… 2

**** My eie woorde:

**** Daar is ’n spreekwoord wat sê die klein botteltjies het groot gif en vandag se woord is klein maar dra groot krag. Wanneer mens gewoonlik skuiling soek beweeg jy stadig en kruip weg, maar dan kry ons die wonderlike belofte, dat ek en jy in die Naam van die HERE kan hardloop en ons word beskut. So jy kruip nie weg nie jy staan op soos Daniël in die Naam van die HERE. Dan die twee teks vertel ons nie net van nuwe krag nie, maar ook wanneer ons hardloop word ons nie moeg nie. Is jy moeg en mat vanmôre ….. dan is jy besig om in jou eie krag te hardloop.

Spreuke 18:10  Die Naam van die HERE is ‘n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut.

Jesaja 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

Matt 11:28  Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.

GETUIENISSE en TERUGVOER

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit

onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 27Februarie 2018

Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag J

Louise Bester 27 Feb.

Alta Lotz  27 Februarie

Johan Engelbrecht 27 Feb

Katrien van der Merwe  27 Feb

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste:  http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom

blye.versekering@gmail.com  

Gratis bybelstudie CD’s-1-13

blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan

gebed.asseblief@gmail.com 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 108 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *